VREUGDE

LAG JOGA, MUSIEK TEATER, SANG, DRAMA,

REDENAARS KLASSE & SKRYF TOESPRAKE

Lag Joga

Veeashe is ‘n gesertifiseerde “Laughter Yoga” Leier.

‘n Lag ‘n dag, laat die dokter wag. Dit is bewys dat lag, mediese voordele het – liggaamlik, verstandelik en geestelik.
“Laugher Yoga” help ons om vir geen rede te kan lag, sodat ons die lag oefeninge inkry, dis ‘n wonderlike spanbou geleentheident en ook iets vir die hele gesin om saam te geniet, almal kan dit doen, jonk en oud, daar is geen moeilike posisies nie.

“Laughter Yoga” is in 1996 ontwerp deur ‘n mediese dokter, Dr Madan Kataria, vir meer inligting oor wat dit alles behels, besoek gerus https://laughteryoga.org/

5 Voordele

Lag Joga het 5 voordele

  • Goeie bui en meer lag
  • Gesonde oefening vir stres verligting
  • Gesondeheids voordele
  • Lewens kwaliteit
  • Positiewe houding in uitdagende tye

Musiek Teater

Sang, dans en drama lei tot vreugde

Indien jy enige “performance”, klas of ‘n “workshop” sessie benodig kan Veeashe jou help.

Bespreek Nou!

Epos Adres
KOntak Nommer

+27 (083) 552 5965

gebasseer in

Middelburg, Mpumalanga